advertisement
Question
Posted by: M BRITS | 2009/08/26

SWANGERSKAP: 4 WEKE - KANTORE WORD GEVERF 6 WEKE

Dr

Graag wil ek verneem wat die regsposisie is : ons kantore word tans geverf ( gange gedurende die week) en idividuele kantore oor naweke , daarna sal die lugversorgingstelsel ook vervang /herstel word.

Die proses duur vir die volgende 6 weke.

Die kantore bestaan uit `n baksteen gebou wat binne in afgeskort is met `n tipe asbes skeidingsmuur. Baie administratiewe kantore is oopplan en 2 -4 personeellede gebruik een kantoor.

Bestuur het ons op 19 Augustus per epos ingelig dat die kantore geverf sal word vir die volgende 6 weke en die verfwerk het op dieselfde dag `n aanvang geneem.

Die terpentyn en verf reuk op die boonste verdieping waar die werk begin het is uiters skerp.

Wat is u advies in die situasie?
Ek is verder ook bekommerd aangesien ek sowat 4 weke swanger is: watter effek kan die verf en terpentyn reuk he op my baba?
M Brits


Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

There is little evidence that paint causes harm in pregnancy, but look at the following websirte.

www.americanpregnancy.org/pregnancyhealth/paintexposure.html.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement