advertisement
Question
Posted by: Anoniem | 2011/11/16

Swangerskap

Ek het my eerste kursus Fertomid 25mg vanaf dag 3 tot 7 van my siklus geneem (vanaf 24 Oktober tot 28 Oktober). Seks gehad op 02/11, 04/11, 06/11, 09/11, 11/11. Ek het van Maandag af ligte krampe en is opgeblaas. Vanoggend toe ek badkamer toe gaan was daar bloed op die toiletpapier. Die kleur was tussen bruin en rooi. Ek het ''n pantyliner aangesit, maar het nog nie weer bloed gesit nie. Het net krampe. Is dit moontlik dat ek swanger kan wees of is dit die begin van my menstruasie (moes eers 19 November begin het).

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek en swangerskap toets konsulteer, aangesien dit wel moontlik kan wees dat jy swanger is.

Groete






Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement