advertisement
Question
Posted by: Harry | 2011-01-27

swangerskap

Hi dok, ek is ''n jaar van voorbehoed af, maar kan steeds nie swanger raak nie, help asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Die soort voorbehoedmiddel wat jy gebruik speel 'n rol (bv as jy lank op die inspuiting was, kan dit 'n jaar neem!). Jou gewig (oorgewig meer geneig om te sukkel), jou algemene gesondheid (diabetes en ander hormonale probleme) en stres kan ook 'n probleem wees. Die beste is om jou ginekoloog te spreek en dat hy/sy seker maak dat jy nie ander problems het nie. Deidre - SASHA

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: koos | 2011-01-28

die probleem kan by jou man ook wees.

Reply to koos
Posted by: HUH | 2011-01-27

Speak to the fertility expert...

Reply to HUH
Posted by: sexologist | 2011-01-27

Die soort voorbehoedmiddel wat jy gebruik speel 'n rol (bv as jy lank op die inspuiting was, kan dit 'n jaar neem!). Jou gewig (oorgewig meer geneig om te sukkel), jou algemene gesondheid (diabetes en ander hormonale probleme) en stres kan ook 'n probleem wees. Die beste is om jou ginekoloog te spreek en dat hy/sy seker maak dat jy nie ander problems het nie. Deidre - SASHA

Reply to sexologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement