advertisement
Question
Posted by: Hanneli | 2010/11/03

Swangerskap

Ek gebruik reeds 5 maande nie meer my pil nie en wil met ''n gesin begin. My siklus is tussen 26 en 28 dae. Wanneer gedurende my siklus ovuleer ek en is die beste kans om swanger te word?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Hanneli
Jy ovuleer gewoonlik so tussen 10 en 18 dae na jou eerste dag van menstruasie. Mens kan bepaal wanneer jy ovuleer met die ovulasie "kit" wat mens by die apteek koop of deur jou temperatuur te neem elke oggend voor jy opstaan. As mens ovuleer styg jou temperatuur gewoonlik effens hoër. Mens se kans om swanger te word is gewoonlik die beste 1-2 dae rondom jou ovulasie.
dR Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/03

Hallo Hanneli
Jy ovuleer gewoonlik so tussen 10 en 18 dae na jou eerste dag van menstruasie. Mens kan bepaal wanneer jy ovuleer met die ovulasie "kit" wat mens by die apteek koop of deur jou temperatuur te neem elke oggend voor jy opstaan. As mens ovuleer styg jou temperatuur gewoonlik effens hoër. Mens se kans om swanger te word is gewoonlik die beste 1-2 dae rondom jou ovulasie.
dR Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement