advertisement
Question
Posted by: Nadia | 2009/04/15

Swangerskap

My worsie was van laas week op hitte en ongelukkig het ons bure se worsie by haar uitgekom. Nou wil ek net graag weet as sy nou klaar gedek is sal die bloeding stop en dan ook dat ander reuns haar sal uitlos omdat hulle weet sy is gedek? En hoe lank is ' n hond gewoonlik swanger tot met geboorte?

Dan my border collie wat nou so 7maande oud is moet ook een of ander tyd op hitte raak, ek wil haar graag vat vir daai inspuiting wat keer dat hulle op hitte raak totdat ek genoeg geld gespaar het om haar reg te laat maak. Maar hoe effektief is daai inspuiting en wanneer moet sy dit kry en hoe lank duur dit voor sy wel op hitte raak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Nadia

Honde kan vir 'n paar reuns bly staan om gedek te word. Dus kan jy verskillende reuns kry wat hondjies het in 'n werpsel. Gemiddeld 63 dae dragtig.

Die inspuiting werk die beste as jy dit gee voor die hond op hitte kom. Bel jou veearts vir 'n kwotasie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Ansune | 2016/02/01

NIEMAND HET MY AL GEANTWOORD NIE

Reply to Ansune
Posted by: Anonymous | 2016/02/01

ek dink my hond is ook dragtig en weet nie hoe om uit te vind nie groete Ansune

Reply to Anonymous
Posted by: Chalene | 2014/11/04

Het my teef hond wat op hitte is laat inspuit om af te gaan van hitte. Sy en die reun sit nog steeds vas vir paar keer. Is dit normaal of gaan sy nog gedek word. Hul gesê sy net vir 3 dae onveilig. Daarna kan sy en reun weer saam wees.

Reply to Chalene

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement