advertisement
Question
Posted by: C | 2011/02/03

Swanger of nie?

Ek het Dinsdag vir bloedtoets gegaan, die resultaat was 6 (twyfelagtig) nou moet ek weer gaan vir die bloedtoets more. Ek is in n mate so opgewonde, maar terselfde tyd so bang vir teleurstelling. Is ek te oorhaastig?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo C
Ek hoop dit was positief verlede week as jy graag wou swanger wees! Gewoonlik is dit so 5 dae na jy moes begin menstueer het 'n goeie tyd om 'n swangerskap toets te doen.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/07

Hallo C
Ek hoop dit was positief verlede week as jy graag wou swanger wees! Gewoonlik is dit so 5 dae na jy moes begin menstueer het 'n goeie tyd om 'n swangerskap toets te doen.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement