advertisement
Question
Posted by: landie | 2008/05/27

swanger of nie?

hallo dr

ek is baie bekommerd, ek het 3 miskrame gehad 5 jaar terug en het so amper 2 jaar terug het 'n 'n baba dogtertjie gekry, na 'n hoe risiko swangerskap en hormoon pille (utrogestan). met my 6 weke ondersoek het ek y gunea gevra of ek weer in my volgende swangerskap ook die hormone gaan drink en hy het gese ja want my progestroon vlak styg nie en dan gaan die babatjies dood.

ek en my man probeer swanger raak en die dr het gese dat sodra ek vermoet ek is swanger moet ek die hormoon pille weer drink. selfde as vorige keer. wat my pla is dat dit al 5 dae na my period moes begin het en dit het nog nie ek drink die pille vir so week nou. maar die swangerskap toetse bly negatief wys. is dit dalk deur die pille veroorsaak dat ek dit te vroeg begin drink het? of is dit 'n skyn swangerskap? en hoe vind hul dit of dit 'n skynswangerskap is? ek mis nooit my period nie behalwe die kere dat ek swanger was.

help asb, bang om die pille te stop want dalk is ek swanger.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You started the pills too early. You have to wait for a missed period and a positive pregnancy test, preferably a blood test. The pills are keeping your period away. It does not look like you were pregnant. When you stop the pills, you should have a period.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: jenny | 2008/05/27

As jy regtig wil weet gaan trek bloed ! onthou dit is 99% akuraat, dan hoef jy mos nie so te stres nie ek kan ook nie dink hoekom sit jy jouself en dalk ook nog n babatjie deur al die emosies nie ?
onthou ook net daar is baie redes hoekom jy kan laat wees haal net asem, ek hou duime vas vir jou dat alles reg sal wees.
ek het nie baie informasie oor n skynswangerskap nie al hoe altyd gehoor het is vrouens was regtig wil swanger wees bou hierdie hoop in hulle op en glo hulle is swanger ? ek weet nie kan jou nie help op daai een nie.


groete

Reply to jenny

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement