advertisement
Question
Posted by: cj | 2012/08/27

swanger?

more dokter. ek het ''n maand terug van die voorbehoedpil OVRAL afgegaan omdat dit my so misluk laat voel het. Ek het geweldig baie vog teruggehou vandat ek op die pil was. My vraag is nou egter. Dit is vandag al 35 dae vandat ek my laaste siklus gehad het en daar is steeds niks. Ek voel andersins heel reg en toon geen tekens van swangerskap nie. Ek het ook egter nog nie ''n toets gedoen nie. Ek is van plan om vandag een te koop en more oggend te toets. Wat kan die rede wees dat ek nog steeds nie my siklus gekry het nie? Kan dit wees dat die pil my liggaam heeltemal omver gegooi het? Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

CJ

Dit is algemeen om 'n ongereelde siklus te ervaar nadat jy 'n voorbehoedmiddel gestaak het. Ek stel voor dat jy dit drie maande gee vir jou siklus om te normaliseer, maar indien dit nie herstel nie, sal jy jou dokter moet konsulteer vir bloedtoetse. Jy kan egter 'n swangerskaptoets doen om hierdie moontlikheid uit te skakel.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cj | 2012/08/29

more dokter, ek het vanoggend n huis toets gedoen en dit het negatief gewys.

Reply to cj

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement