advertisement
Question
Posted by: Alice | 2012-01-16

Swanger?

My dogtertjie (18mnde) speel graag deur op my maag te sit as ek lê .... sedert die naweek voel my maag " vol"  en ongemaklik wanneer sy dit doen.

Gewoonlik as ek ovuleer is daar heelwat " egg-white"  afskeiding  gewoonlik gebruik ek n liner agv ongemak. Donderdag was beslis die dag, maar die afskeiding was heelwat minder.

Ek is ook nie iemand wat hoofpyn kry nie en het die naweek n ligte hoofpyn gehad.

Verder drink ek al 3 jaar lank geen koffie nie, maar het laas week begin om koffie te drink omdat ek net heeltyd vreeslik moeg voel.

My vorige periode was ongeveer 3 dae in plaas van 5-6 soos gewoonlik.

Kan hierdie moontlike swangskap tekens wees?


Dalk kan ek ook net noem dat ek met my vorige swangerskap binne enkele dae na bevrugting bewus was van n verandering in my buik.

Ek vermoed ek gaan maar n rukkie moet wag en as my periode wegbly gaan vir bloedtoetse voor ek verseker gaan weet.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

What you describe are not typical pregnancy symptoms. You will have to wait and see if your period comes art the expected time.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2012-01-19

What you describe are not typical pregnancy symptoms. You will have to wait and see if your period comes art the expected time.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement