advertisement
Question
Posted by: PREGGIE | 2011/11/22

Swanger

Ek het PCOS en het van begin Oktober af begin om Inofolic te drink en einde Oktober my eerste kursus Fertomid gebruik. Ek het gister ''n positiewe swangerskap toets gekry en vandag ''n bloedtoets laat doen. My HCG telling is 194. Ek het telefonies met my ginekoloog gepraat. Sy het gesê  ek moet Donderdag weer my HCG laat toets en dat ek moet ophou om die Inofolic te gebruik. Hoekom moet ek ophou met die Inofolic? Is 194 ''n goeie telling (my laaste menstruasie was 22 Oktober)?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Preggie

Met herhaling van HCG kan 'n mens sien of die telling toeneem. Indien jou telling toeneem, is jy swanger.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement