advertisement
Question
Posted by: Abigail | 2008/11/06

swanger


Hi,

Ek het verlede jaar Mei 2007 die inspuiting begin gebruik, ek moes Januarie 2008 terug gaan maar ek het nie want ons probeer vir n 2de baba, ek het my menstuasie in Junie 2008 begin kry, ek wil net weet hoe lank gaan dit my vat voor ek swanger word, want ek raak ongeduldig, en is daar nie iets wat ek kan gebruik om gouer swanger te word.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Abigail
dit kan tot 'n jaar nadat mens ophou het om die inspuiting te gebruik neem om swanger te word. Daar is nie regtig iets wat jy kan doen om dit aan te jaag nie!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: MOM 2 | 2008/11/06

JY MOET MAAR NET GEDULDIG WEES EN GESOND EET EN ENS, AS ' N TWEEDE KIND VIR JULLE BEDOEL IS SAL DIT OP DIE REGTE TYD GEBEUR. WEES NET GEDULDIG.

Reply to MOM 2

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement