advertisement
Question
Posted by: Basjan | 2008/08/15

Swamme/Ekseem?!

Hi Dr Bets,

Was toe by dermatoloog vandag. Hy het ' n smeer geneem en sommer in sy ondersoek kamer onder mikroskoop gekyk en kon geen tekens van swamme kry nie. Hy sê  alles lyk vir hom heel normaal en dit is glad nie ' n STD of so iets nie. Sy mening is dat die vel bietjie ontstel word deur iets...?! So, ek moet alle salwe en pille los en net met wit Lux seep was, afspoel en droogmaak. Dan het hy ' n sink/kasterolie salf voorgskryf (sink is glo baie goed vir die vel) wat ek vir 10 dae moet gebruik en daarna sal hy weer kyk. Hy sê  as dit nie reg is oor 10 dae, sal hy ' n vel " sample"  moet sny om te ontleed - hier het my gesig seker redelik vertrek van banggeid en toe lag hy net en sê  dis glad nie so erg nie...

So ons sal nou maar kyk wat gebeur. Baie dankie vir al die hulp en raad Dr Bets...ek wardeer dit en ek is bly ek was nou by die dermatoloog, want ek het regtig gedink dis ' n groot fout...

Basjan

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Plesier Basjan!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: lizelda | 2016/05/24

Goeiedag ek sit met n groot krisis my seuntjie van 7 jaar het skurwe droe kolle op sy kop dit dop verskriklik af ek het eers gedink dis omlope hhet katjie gehad met omlope dit is seker nou al 3 maande en niks verbetering ek het a wat n salf is op die mark probeer niks verbeterigngkan dit. ekseem wees sy hele lyfie is skurwerig soek raad asb

Reply to lizelda
Posted by: Anonymous | 2015/11/01

Goeie dag ek nodig raad , ek het n swam uitslag op my lyf . Wat kan ek gebruik sodat weg kan gaan ?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement