advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009/05/19

Swamme? - Naels

My toon- en vingernaels het swamme waarvoor ek 8mde medikasie geneem het en ook self behandel het met lamisil ens, met geen resultate. Ek wil nou graag ' n spesialis spreek daaromtrent - is ' n Dermatoloog die regte spesialis?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anonymous
Ja 'n dermatoloog is die regte persoon om te sien. As moontlik moet hulle 'n stukkie nael afknip en wegstuur vir kweking om die tipe swam te bepaal.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/03/11

Hi ek het so jaar of 2 terug 'n swam onder my wysvinger gekry dit het later onfeksie veroorsaak my nael het begin los kom moes hom verwyder het nou die jaar begin my duim aan dieselfde hand is die swam in my hand of wat help my asb wat kan ek gebruik dis baie pynlik en die pille kalmeer nie die pyn nie ek huil van pyn die simptone is presies dieselfde

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement