advertisement
Question
Posted by: Basjan | 2008/07/25

Swamme

Rukkie gelede swam infeksie gekry op my geslagsdele(onder vel op penis punt). Bitter groot geskrik en was so half skaam daaroor, want hoe tel mens nou so ding op? My dr het gesê  dit gebeur met enige man en is nie juis iets wat mens verkeerd doen nie...swamme is oral! Hy het my Kenucomb gegee om te gbruik, maar dit help nie regtig nie - iets anders wat ek oor die toonbank voor kan vra?

B

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Basjan

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Jy kan Apor room, twee keer per dag aanwend. Jy kan ook jou apteker vir 'n eenmalige Diflucan 150mg kapsule vra. Dit behoort die probleem op te klaar.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/07/15

My dr. het Quadridermvoorgeskryf. Ek gebruik dit al seder 2004 wanneer nodig. Gewoonlik wanner ek stort en baie met seep was en nie behoorlik afdroog nie. Afhangende van die tyd van die maand wanneer my vrou menstrueer (net voor of net na menstruasie) het ook 'n invloed nadat ons seks gehad het.

Reply to Anonymous
Posted by: Lala | 2008/07/25

Canesten

Reply to Lala

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement