advertisement
Question
Posted by: comien | 2009/01/15

swam onder duimnael

Wat help vir n swam onder my duimnaeie swam is al 2 jaar daar. Ek het al pille by die dr. gekry wat ek in opvolg na 3 weke weer moes drink, sonder enige verbetering.Dankie
Comien

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Comien
Dit is 'n lastige probleem wat baie hardnekkig kan wees. Mens moet gewoonlik maar lank Lamisil drink om dit dood te maak, maar soms is dit 'n weerstandige ding, dan moet 'n dermatoloog nael skraapsels doen en lab toe stuur om die gogga te kweek en te kyk waarvoor dit weerstandig is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: JP | 2009/01/16

Hi Comien,

My ma het onlangs haar swam (wysvinger), baie suksesvol met Bloekom olie behandel. Sy het sommer die vinger vir so ' n ruk (30 min of so) elke dag in die olie gehou. Die nael het op die ou einde gesneuwel, maar die ding is weg...

Bloekom olie kry jy gewoonlik by enige apteek.

Reply to JP

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement