advertisement
Question
Posted by: Coert | 2010/11/18

Swam infeksies

Goeie dag

Ek is n 45 jarige man, ek sukkel al die afgelope 19 jaar met `n swam in die middel van my bors op my vel, dit jeuk en is gelukkig nie groot nie, so groot soos `n vyfrand muntstuk..dit gaan weg met tye en ek het al Mycospoor, Travocort en ander dinge probeer, maar dit bly n paar maande weg en kom maar weer terug. Dan wanneer ek die swam op my bors kry, kry ek ook altyd so twee tot vier puisieagtige knopies op my kop wat baie seer en gevoelig is en dan jeuk my hele kopvel en krap ek dit gedurig.Ook kry ek `n wit draderige storie in my mond soggens.

Dit kom en gaan altyd.

Wat kan ek gebruik om dit te stop.

Coert.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Coert
Dit is dalk nie 'n swam nie, maar iets soos psoriase - het 'n dermatoloog al daarna gekyk en 'n skraapsel geneem?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Coert | 2010/11/22

Dankie,dokter, nee `n dermatoloog het nog nie daarna gekyk nie, maar ek sal my huis dokter so inlig.Wat kan ek intussen gebruik vir dit, iets wat mens sonder voorskrif kan koop.

Mooi dag verder.

Reply to Coert
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/18

Hallo Coert
Dit is dalk nie 'n swam nie, maar iets soos psoriase - het 'n dermatoloog al daarna gekyk en 'n skraapsel geneem?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement