advertisement
Question
Posted by: Sprinkaan | 2012/02/27

Swak Ereksie

Ek is n 35 jarige man en sommer die laaste maand sukkel ek om ereksie te ontwikkel , indien daar een is verdwyn dit vinnig . Ek drink pille vir eppilepsie ( Trileptal en Eppilim ) en weeg so 120 kg en is 1.82 m lank . Kan die medikasie wat ek drink n uitwerking he op die ereksies ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Beste Sprinkaan,

Daar is 'n verband tussen eppilepsie sowel as die medikasie en erektiele funksie. Jou gewig kan ook 'n bydraende faktor wees. Jy sal dit met jou Dr moet bespreek en hy/sy mag een van die PDE5 medikasies moontlik konsideer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: slang | 2013/06/04

ek is 42 jaar oud en ek is op prexum plus 10mg en caduet 10mg maar vind in die laaste een jaar ht problem ondervind met lae erksie is is bietjie oorgewig maar daar was nie problem gewees nie.was al by my huis dr maar kry geen problem nie hoop u kan my help of raad gee.

Reply to slang
Posted by: slang | 2013/06/04

ek is 42 jaar oud en ek is op prexum plus 10mg en caduet 10mg maar vind in die laaste een jaar ht problem ondervind met lae erksie is is bietjie oorgewig maar daar was nie problem gewees nie.was al by my huis dr maar kry geen problem nie hoop u kan my help of raad gee.

Reply to slang
Posted by: xyz | 2012/03/01

Gaan bespreek die saak met die dokter hy/sy sal wel weet watter een om weg te vat, of sal ook vir jou iets gee om die meneer ''n bietjie harder te maak. Hierdie is maar ''n stryd onder ons manne, want die vrou kan lekker ongeduldig raak as die lus daar is en ons kan nie perform nie.Sterke en laat weet hoe dit gaan.

Reply to xyz
Posted by: Sprinkaan | 2012/02/29

Eks n bietjie oorgewig , ek stap baie maar nie fisiese oefening nie . Watter pil wat ek drink kan n rol speel , die eppilim of die trileptal ?

Reply to Sprinkaan
Posted by: xyz | 2012/02/28

Die medikasie wat jy drink kan verseker ''n uitwerking he op jou ereksie, stress is ook ''n baie groot aanhelper tot die saak. Doen jy gereelde oefeninge.

Reply to xyz

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement