advertisement
Question
Posted by: Nellie | 2010/02/24

Swaar metaal vergiftiging

Dr.ek wil weet of ek Annique se Zerotox kan drink saam met homeopatiese druppels en tablette vir Candida / ekseem. My dr. wil eers die ekseem / candida probleem oplos en dan toets vir swaarmetaal vergiftiging,weens lood stopsels wat verwyder is. Die medikasie wat hy gegee het vir my candida / ekseem werk! tesame met die amper niks wat ek kan eet. (Het nog IBS ook)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

haai

ek het probeer in gaan in hulle site om te kyk wat die ingredients is maar vind net info. Die bester sal wees om jou homeopaat te vra, want die persoon weet waarop jy anders is presies. Die doctor wil heel moontlik ook he die liggaam moet eers aand die ekseem werk en kan daarna op die heavy metals focus.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement