advertisement
Question
Posted by: Elize | 2011-02-10

Svt

Hi dr,
Kan dr vir my verduidelik wat svt is en wat die naam in engels is, ek het dit by my dr gehoor hy se ek het dit. Ek wil ook graag uitvind dat as ek na ''n ongevalle by n hospitaal gaan kan ek aandring om opgeneem te word sodat n dokter my kan behandel sodat dit op my hospitaal plan afgaan gewoonlik gaan ek dan word ek net huis toe gestuur met pille ek wil graag ''n spesialis sien om seker te maak ek is okay want ek voel onrustig oor my hart.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Elize
SVT staan vir supraventriculere tagikardie. Mens kan nie juis aandring om opgeneem te word in ongevalle nie, want die hospitaal ken 'n sekere aantal beddens per spesialis toe en hulle besluit oor wie kan opgeneem word - die ongevalle dokters het nie juis 'n sê nie. Maar jy kan vra dat jou GP jou verwys na 'n kardioloog vir verdere ondersoeke. Sien ook http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmedhealth/PMH0001235
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-02-10

Hallo Elize
SVT staan vir supraventriculere tagikardie. Mens kan nie juis aandring om opgeneem te word in ongevalle nie, want die hospitaal ken 'n sekere aantal beddens per spesialis toe en hulle besluit oor wie kan opgeneem word - die ongevalle dokters het nie juis 'n sê nie. Maar jy kan vra dat jou GP jou verwys na 'n kardioloog vir verdere ondersoeke. Sien ook http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmedhealth/PMH0001235
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement