advertisement
Question
Posted by: Shash | 2008/06/11

Suur

Ek het geweldig baie suur.My goue juwele maak my swart.Ek drink baie water gedurende die dag.Wat kan ek doen om dit te verbeter.Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sash
Die swart op jou vel van juwele is nie agv te veel suur nie. Dit is maar net die chemiese reaksie van jou sweet met die juwele ( regte goud doen dit nie, so jou juwele is waarskynlik 'n mengsel van goud en ander metale) Veral silwer, nikkel en koper is veral geneig om dit te doen. Jy kan die juwele aan die onderkant met kleurlose nael politoer verf om dit te verminder, of sit poeier op jou vel om die ergste vog te absorbeer.
Die maklikste oplossing is natuurlik om net suiwer goud te dra (goeie verskoning nê !!)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement