advertisement
Question
Posted by: Moeg gesukkel | 2009/01/13

Sukkel om fiks te word

Ek is ' n negentien jarige man. Van skool dae af sukkel ek om fiks te raak. Ek is glad nie vet of oorgewig nie, maar tot die groot ouens het my weggedraf of baie beter met ' n fiksheidstoets gedoen. Al oefen ek hoe hard, ek bly vinnig moeg raak. Terwyl almal mettertyd verder kon draf, het ek nog steeds na ' n kort afstand doodmoeg geraak (ons almal het dieselfde program gedoen). Dit raak so erg dat ek amper uitpaas. My bene word so lam dat ek net nie kan verder gaan nie. Een afrigter het gesê  dat ek ' n tekort aan rooibloedselle het. Is dit moontlik en wat is die simptome daarvan? Asb, eks ' n kranige sportman en lief vir oefening, maar ek hou nie daarvan om so te lei nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Moeg gesukkel
Vra jou dokter om 'n volbloed telling te doen - jy het dalk bloedarmoede. Dan moet hy ook kyk of jy nie dalk onderliggende oefenings asma kry nie, en of jou hart kleppie nie lek nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement