advertisement
Question
Posted by: Roxy | 2013/02/18

SUKKEL MET GEWIG

Hi ek is 43 en vroulik. Het 2-jaar terug vir histerektomie gegaan - het nog eierstokke. Vandaar sukkel ek vreeslik met my gewig en veral my borste het baie groot geword. Dit is baie frustreerend want maak nie saak wat ek doen nie ek verloor net nie gewig nie. Ek het ook al my skildklier laat toets maar alles is normaal. Wat kan hierdie gewigstoename veroorsaak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Roxy

Soos 'n mens ouer word, verstadig jou metabolisme. Ek stel voor dat jy 'n dieetkundige konsulteer en oefening begin doen (ten minste 45 minute kardiovaskulere oefening drie maal per week). Ek stel ook voor dat jy jou dokter vir bloedtoetse konsulteer om vas te stel of jy insulien weerstandig is. Hierdie metaboliese toestand is die rede waarom baie mense nie van oortollige gewig ontslae kan raak nie. Jou dokter kan jou help deur 'n produk soos Glucophage voor te skryf.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement