advertisement
Question
Posted by: CC | 2010/09/27

SUKKEL MET GEWIG.

HI DOC. EK SUKKEL VREESLIK OM GEWIG OP TE TEL. VANDAT EK TRUG IS IN UPINGTON. EKT VOORHEEN 65 GEWEEG MAAR WEEG NOU 57KG EN X 23 JAAR. EK EET N BAKKIE KELLOGS INI OGGEND EN DRINK N VRUGTE SAP SAMET DIT. 11UUR BY DIE WERK SAL EK N VRUGTE SLAAI EET OF N HOENDER SLAAI. EK EET IN DIE MIDDAG EN SELF INI AAND. AAND TYD IS DIT ALTYD PASTA EN HOENDER, OF PASTA MET ENIGE VLEISSERIGHEID. VO EK SLAAP DRIBK EK VAN MY OU SE MUSCLE FUEL NET OM MY DEUR DIE NAG TE DRA MAAR 4UUR GOED IS EK WEER HONGER. EK ROOK GLAD NIE, MAAR VOEL GEURIG SIEK AS EK DIE REUK KRY VAN SIGARETTE. EKT REGTIG JOU HULP NODIG DOC.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste CC
Persone wat sukkel om gewig op te tel het gewoonlik 'n baie vinnige metabolisme en dit sal miskien goed wees om jou dokter te vra om jou tiroïedklier te toets vir hiperaktiwiteit. Die dieet wat jy beskryf is nie juis hoog in energie nie. Ek het al baie artikels oor gewigstoename geskryf. Klik op 'Diet n Food' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Nutrition Basics' en lees die artikels oor 'Weight gaining'. Dit is belangrik dat jy of meer hoë-energie kosse met elke maaltyd en as versnaperings tussen maaltye eet, om jou totale daaglikse energie-inname op te stoot, of dat jy 'n vloeibare maaltydsupplement begin gebruik. Daar is baie van hierdie produkte beskikbaar soos Ensure om net een voorbeeld te noem. Ander lesers het laat weet dat as hulle 200 ml x 3 per dag bo en behalwe hul daaglikse kosinname neem, dat hulle ongeveer 1 kg per week optel.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: CC | 2010/09/29

baie dankie vir die inligting. ek sal maar meer probeer eet en sorg dat die belangrike kosse daarin is. ek het al baie keer Ensure gebruik veral die strawberry flavour, maar dit het nie gehelp nie. ek sal seker meer eiers en melk moet inneem ook. sal u laat weet as daar enige verandering is by my.

Reply to CC

Posted by: DietDoc | 2010/09/28

Beste CC
Persone wat sukkel om gewig op te tel het gewoonlik 'n baie vinnige metabolisme en dit sal miskien goed wees om jou dokter te vra om jou tiroïedklier te toets vir hiperaktiwiteit. Die dieet wat jy beskryf is nie juis hoog in energie nie. Ek het al baie artikels oor gewigstoename geskryf. Klik op 'Diet n Food' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Nutrition Basics' en lees die artikels oor 'Weight gaining'. Dit is belangrik dat jy of meer hoë-energie kosse met elke maaltyd en as versnaperings tussen maaltye eet, om jou totale daaglikse energie-inname op te stoot, of dat jy 'n vloeibare maaltydsupplement begin gebruik. Daar is baie van hierdie produkte beskikbaar soos Ensure om net een voorbeeld te noem. Ander lesers het laat weet dat as hulle 200 ml x 3 per dag bo en behalwe hul daaglikse kosinname neem, dat hulle ongeveer 1 kg per week optel.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.