advertisement
Question
Posted by: Nicky | 2010/07/14

sukkel geweeg af en sukkel ook oefen

Hallo Dieter

Ek wil jou vra, ek sukkel om wil geweeg minder word en besluit ek gaan begin oefen later more maak my siek en kry koors of voel nie lekker. en eet ook altyd problem en hou van eet. Sukkel min of reg eet. My lewe altyd so, Kan help asseblief raad gee? ek sal bly wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Nicky
Indien jy so sleg voel as jy oefen, dan sal ek aanraai dat jy jou huisarts vra om hierdie verskynsel te ondersoek. Indien daar 'n onderliggende probleem is wat jou laat siek voel of koors laat ontwikkel, dan sal die dr jou eers daarvoor moet behandel voordat jy kan begin oefen. Sodra hierdie probleem opgelos is, kan jy 'n gebalanseerde verslankingsdieet probeer saam met matige daaglikse oefening, soos om bv. elke dag vir 30 minute te gaan stap.
Maar laat die dr eers kyk wat is fout voordat jy met enige dieet of oefening begin.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/07/14

Beste Nicky
Indien jy so sleg voel as jy oefen, dan sal ek aanraai dat jy jou huisarts vra om hierdie verskynsel te ondersoek. Indien daar 'n onderliggende probleem is wat jou laat siek voel of koors laat ontwikkel, dan sal die dr jou eers daarvoor moet behandel voordat jy kan begin oefen. Sodra hierdie probleem opgelos is, kan jy 'n gebalanseerde verslankingsdieet probeer saam met matige daaglikse oefening, soos om bv. elke dag vir 30 minute te gaan stap.
Maar laat die dr eers kyk wat is fout voordat jy met enige dieet of oefening begin.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement