advertisement
Question
Posted by: RIA VISSER | 2011/11/27

SUISING IN LINKER OOR EN PYN IN NEK

ASB HELP. Ek het ''n gesuis in my ore en my nek pyn en brand. Ek het in 2008 van die trappe afgeval by die werk en het daarna ''n arm operasie gehad. Ek is menupousal. Die Ortopeet het gese daar het 2 kussingkies in nek verdwyn wat die pyn veroorsaak, Die gesuis in my ore erg en laat my depressief voel. Is die twee verskillende probleme? Weet nie of dit dalk Tinnitus is nie. Dr se dis ''n dikkerige vloeistof wat deur die oorskulp gaan het vir my ecotrin gegee wat my nog slegter laat voel. Wat moet ek doen? dankie. RIA VISSER

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

As ortopeed kan ek jou nie raadgee oor die tinnitus nie aangesien dit die veld is van 'n oorspesialis.
As die ortopeed die diagnose van gekollabeerde disdusse in jou nek gemaak het en voel dat dit die pyn veroorsaak sal hy dit moet behadel. Ja, dit klink na twee verskillende probleme

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement