advertisement
Question
Posted by: Sindy | 2009/07/02

Suiker teen oor heuning

Ek is ' n meisie van 23 jaar, ek wil graag ' n bietjie gewig verloor. Ek het al op verskeie plekke gehoor dat heuning beter is as suiker, sal dit my help as ek my suiker in my koffie ens vervang met heuning, en dan wil ek graag weet hoekom dit beter is vir ' n mens om heuning te gebruik as suiker?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sindy
Heuning het net soveel kaloriee as suiker maar hou jou bloedsuiker 'n klein bietjie langer stabiel. Dit sal egter nie 'n dramatiese verskil in jou gewig maak as jy jou suiker met heuning vervang nie. Kyk bietjie op Diet doc se artikels vir tips om gewig te verloor
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement