advertisement
Question
Posted by: Marie | 2010/06/03

Suiker in vrugte

Ek is ''n tipe 2 diabeet en hanteer alles goed. Ek wil graag weet of mens teveel vrugte per dag kan eet a.g.v. hulle suiker inhoud, alhoewel dit veronderstel is om goeie suiker te wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Marie
Ek vertrou dat jy 'n individuele dieetvoorskrif van 'n dieetkundige ontvang het? Indien nie, moet jy asb so gou as moontlik wel 'n dieetkundige spreek. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Indien jy wel 'n dieetkundige besoek het, dan het sy/hy seker vir jou gesê dat jy net 'n sekere aantal vrugteporsies per dag kan insluit (bv. ‘n piesang is 2 vrugteporsies, ens), en dat jy veral vrugte met 'n lae-glisemiese indeks (GI) soos appels, sitrusvrugte en bessie behoort te eet.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/06/03

Beste Marie
Ek vertrou dat jy 'n individuele dieetvoorskrif van 'n dieetkundige ontvang het? Indien nie, moet jy asb so gou as moontlik wel 'n dieetkundige spreek. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Indien jy wel 'n dieetkundige besoek het, dan het sy/hy seker vir jou gesê dat jy net 'n sekere aantal vrugteporsies per dag kan insluit (bv. ‘n piesang is 2 vrugteporsies, ens), en dat jy veral vrugte met 'n lae-glisemiese indeks (GI) soos appels, sitrusvrugte en bessie behoort te eet.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement