advertisement
Question
Posted by: Daantjie | 2012/11/15

Suiker en prostaat/blaas

Ek het ''n goedaardige vergrote prostaat wat veroorsaak dat ek ''n paar keer in die nag moet opstaan. Ek het onlangs ontdek dat as ek net voor slapenstyd baie soet lekkergoed (soos fudge) eet, dan hoef ek glad nie in die nag op te staan nie. Dis NIE my verbeelding nie. Kan u dalk meer lig hierop werp? Ek wil nie graag daarvan ''n gewoonte maak nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Daantjie

Die hoe suikerinhoud veroorsaak water terughouding en gevolglik word daar minder urine deur die nag geproduseer. Goedaardige prostaat verhoging kan sjirurgies behandel word. Wees versigtig vir die suiker inname en konsulteer jou dokter vir 'n glukose toleransie en bloed insulien vlakke om diabetes uit te skakel.

Groete






Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement