advertisement
Question
Posted by: meisie | 2011/11/09

suiker altyd hoog

ek gebruik suiker medikassie al drink ek my pille soos voor geskryf bly my suiker hoog.ek het al reeds 7 jaar suikersiekte.kan ek weerstand op bou teenoor die pille?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Meisie

Jy sal 'n dokter moet konsulteer vir 'n ondersoek en bloedtoetse, sodat jou medikasie aangepas kan word. Dit is duidelik dat jou medikasie en dieet onvoldoende is om jou suiker te beheer. Dit is nie weerstand wat jy opgebou het teen die medikasie nie, maar in 'n diabeet moet daar gedurige aanpassings gemaak word om suikervlakke optimaal te behandel.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement