advertisement
Question
Posted by: Melinda | 2011/02/16

Stywe seuning/spiere

Hi Doc, vanaf Januarie is die gedeelte agter my voete vanaf my hakke op tot voor my kuite is dit baie styf en seer veral soggens as ek opstaan.Ek dra meeste van die tyd plat skoene, het eers gedink is die nie nuwe slip-slops wat ek in Des. gekoop het,maar al het ek heeldag tekkies aan, dan is dit nog steeds seer en styf.Dit is seer as ek loop, maar as ek eerste ding soggens as ek opstaan eers my kuite strek teen die muur voordat ek enigies anders doen, dan is dit beter en nie meer seer nie, alhoewel die strekke baie seer is.Wat kan dit wees?en wat kan ek doen om dit beter te maak?Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Melinda
Jy het dalk bietjie inflammasie in jou Achilles tendons. Sien 'n fisioterapeut vir 'n evaluasie, en probeer 'n anti-inflammatoriese middel soos Neurofen as jy nie allergies is daarvoor nie. Dra skoene met so 2-3 cm hakkie om die stress van die tendon af te neem. Jy kan aanhou met die strekke -moet net nie te rof strek nie.
Sien ook http://orthopedics.about.com/cs/ankleproblems/a/achilles.htm
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/16

Hallo Melinda
Jy het dalk bietjie inflammasie in jou Achilles tendons. Sien 'n fisioterapeut vir 'n evaluasie, en probeer 'n anti-inflammatoriese middel soos Neurofen as jy nie allergies is daarvoor nie. Dra skoene met so 2-3 cm hakkie om die stress van die tendon af te neem. Jy kan aanhou met die strekke -moet net nie te rof strek nie.
Sien ook http://orthopedics.about.com/cs/ankleproblems/a/achilles.htm
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement