advertisement
Question
Posted by: Collette | 2011-05-12

STYSEL

Ek het ''n mantelvliesbreek opgedoen. Volgens my dokter moet ek gewig verloor en dit afhou (30kg oor gewig), maar ek moet stysel heeltemal uitsny. Waarmee vervang ek dan brood, aartappels - in die platteland is rogbrood, ens nie vrylik bekombaar nie. Ek het met weigh less-formule goeie gewigsverlies gehad, want dit is goed gebalanseer, moet ek nou die stysel heel uitlos of kan ek voorgaan met die formule.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Collette
Ek is jammer om te verneem van jou mantelvliesbreuk. As jy in die verlede goeie resultate met die Weigh-Less formule behaal het, dan sal ek saamstem dat so 'n gebalanseerde dieet 'n goeie idee is. Gebruik dus gerus die Weigh-Less program en indien moontlik (as dit nie probleme met die breuk veroorsaak nie), voeg ook daaglikse oefening by soos om te gaan stap vir 30 min per dag.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011-05-12

Beste Collette
Ek is jammer om te verneem van jou mantelvliesbreuk. As jy in die verlede goeie resultate met die Weigh-Less formule behaal het, dan sal ek saamstem dat so 'n gebalanseerde dieet 'n goeie idee is. Gebruik dus gerus die Weigh-Less program en indien moontlik (as dit nie probleme met die breuk veroorsaak nie), voeg ook daaglikse oefening by soos om te gaan stap vir 30 min per dag.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement