advertisement
Question
Posted by: Rika | 2010/03/26

stuitjie

2 jaar gelede het ek van n leer geval en met my stuitjie op die kant van n trap geland.Dit was ongelooflik seer,en ek het regtig gedink my stuitjie is gebreek.Ek is nie dr toe nie,want ek het nie medies nie.na n paar weke het dit beter geword.3 maande later het ek erger pyn gehad,en is toe maar dr toe.Xtrale het gewys dis nie gebreek nie,maar regtig,so elke paar maande kry ek dieselfde pyn wat vir ongeveer n week aanhou.ek kan nie plat sit nie,want dit voel asop my stuitjie teen die vloer of bad druk.
kon ek nie dalk tog iets gebreek het wat nie op die xtrale gewys het nie,en hoekom keer die seer af en toe terug?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Rika
Jy het dalk nie 'n beentjie gebreek nie, maar een van die gewriggies tussen die beentjies beseer. Dalk kry jy nou van tyd tot tyd 'n tipe inflammasie in die ou besering area? Help dit as jy anti-inflammatoriese middels probeer ( iets soos Neurofen of voltaren?) Jy moet ook maar vir jou 'n ring kussing kry om op te sit as dit gebeur. Fisio behoort ook te help dat dit vinniger opklaar.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: sonja | 2016/02/21

ek het met n Kassie op n leer geval met my stuitjie en verkeer in erge pyn wat kan ek doen of hoe kan ek dit behandel

Reply to sonja
Posted by: Rentzia | 2015/03/30

Hallo, my dogter het gister op haar stuitjie geval, van 'n swing af. Vanoggend is dit gevoelig en sy sê dis seer as sy opstaan en geswel. Sy het nie medies nie en is dus nog nie by 'n dr gewees nie. Is daar iets wat sy kan gebruik wat sal help, moet sy vir xstrale gaan?

Reply to Rentzia
Posted by: Charlotte | 2014/09/24

Ek het gister baie pyn in my stuitjie ervaar terwyl ons fiets gery het. Ek kon byna nie by die huis kom nie. Dis seer as ek sit en as ek opstaan en as ek buk om iets op te tel.. Ek het nie geval of die stuitjie beseer nie. Moet ek dr toe gaan, is daar behandeling vir dit? Gaan ek ooit weer kan fiets ry?

Reply to Charlotte
Posted by: Annatjie | 2010/06/18

Ek het onlangs baie seer in my stuitjie ervaar. Dis seer as ek sit en as ek opstaan kan ek amper nie dis teseer. Ek het nie geval of
die stuitjie beseer nie. Ek het baie gewig verloor kan dit dalk daaroor wees. Moet ek dr toe gaan, is daar behandeling vir dit.

Reply to Annatjie
Posted by: Anel | 2010/06/02

My dogter het gister geval op haar stuitjie. Dit is baie gevoelig in die area en bietjie blou. Moet ek haar dokter toe vat.

Reply to Anel
Posted by: sharon | 2010/05/07

Hi, ek het onlangs baie seer in my suitjie ervaar. Dis seer as ek sit en as ek opstaan voel dit of als afbreek. Ek kan nie dink dat ek myself beseer het of geval het nie. Ek het wel baie gewig opgetel. Kan dit miskien daaroor wees?

Reply to sharon
Posted by: Frans Engelbrecht | 2010/04/02

My dogter het twee frakture van die stuitjie tydens ''n val op die ysskaatsbaan opgedoen. Is daar iets wat die pyn kan verlig?
Dankie

Reply to Frans Engelbrecht
Posted by: cyberdoc | 2010/03/26

Hallo Rika
Jy het dalk nie 'n beentjie gebreek nie, maar een van die gewriggies tussen die beentjies beseer. Dalk kry jy nou van tyd tot tyd 'n tipe inflammasie in die ou besering area? Help dit as jy anti-inflammatoriese middels probeer ( iets soos Neurofen of voltaren?) Jy moet ook maar vir jou 'n ring kussing kry om op te sit as dit gebeur. Fisio behoort ook te help dat dit vinniger opklaar.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement