advertisement
Question
Posted by: hannie | 2008/08/27

STUITJIE

Ek het geval en my stuitjie is baie seer dit pyn as ek op my rug lê  asook op my regter sy as ek op my linker sy lê  begin my lenker bo-been te pyn. My hele rug pyn as ek lê . Moet ek ' n dokter gaan sien.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Hannie
Ja, ek stel voor jy sien 'n dokter want dit is moontlik dat jy 'n diskus beseer het. Gewoonlik help bedrus vir 'n paar dae en anti-inflammatoriese middels en spierverslappers om die pyn te verlig, maar laat die dokter jou eers ondersoek en sien waar die pyn vandaan kom.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement