advertisement
Question
Posted by: Jaco | 2010/02/10

Studies

Middag Doc,

Ek het net raad by jou nodig asseblief. Ek was 2002 in matriek gewees en dit was die laats ekeer wat ek geleer het. Ek het begin werk in 2003 tot nou by die selfde maatskapy. Die maatskapy gaan my nou laat studeer. Wat ek wil weet is: Is daar iets wat ek kan doen om my gemoed, gestel, brein reg te kry vir die uitdaging? Ek is nogals senuweeagtig omdat ek so lanklaas geleer het.

Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jaco
Ek dink die belangrikste ding as jy weer gaan studeer is om gesond te eet, ten minste 3-4 keer per week vir 'n halfuur te oefen, genoeg slaap te kry en 'n goeie multivitamien te neem ( iets soos Centrum is voldoende)Jy hoef nie senuweeagtig te wees nie, leer is soos fietsry, jy klim net op en ry! Mens moet jouself net weer dissiplineer om 'n spesifieke tyd daaraan af te staan elke aand.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/02/10

Hallo Jaco
Ek dink die belangrikste ding as jy weer gaan studeer is om gesond te eet, ten minste 3-4 keer per week vir 'n halfuur te oefen, genoeg slaap te kry en 'n goeie multivitamien te neem ( iets soos Centrum is voldoende)Jy hoef nie senuweeagtig te wees nie, leer is soos fietsry, jy klim net op en ry! Mens moet jouself net weer dissiplineer om 'n spesifieke tyd daaraan af te staan elke aand.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement