advertisement
Question
Posted by: Seenimf van Belville. | 2008/12/08

Stress oor sout.

More Dokter.
Gee my asb raad. Nog elke jaar as ons op n seevakansie gaan gebeur dieselfde probleem. Ons swem graag in die see en dan as ek en my man die aand intiem verkeer dan brand sy penis geweldig en swel op.Dit is die sagte vel wat swel en rooi raak en dan kan dit vir dae seer bly. Is dit dalk die sout van die see wat dit veroorsaak dat hy brand en sensitief raak of is dit ek wat hom brand. is daar iets wat ons kan doen om dit te verhoed of is daar dalk iets wat hy kan aansmeer. Ek is bang ek is die rede en stress want ons gaan oor 2dae see toe.
Help my asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Seenimf
Dit kan dalk die soutwater wees wat sy vel sensitief maak. Probeer KY jellie liberaal gebruik om meer smering te gee. Maak seker dat jy voor die tyd bad om van enige sandkorreltjies op sensitiewe plekke ontslae te raak wat hom dalk kan krap! As dit weer gebeur met al jou voorsorg maatreels, probeer dan dat hy 'n kondoom aansit om die vel bietjie te beskerm.
Hoop dit help en geniet die see - ek is skoon jaloers!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: ABC | 2008/12/08

Ek weet nie of dit die sout is nie, maar penis was net mooi met vars baie water, geen seep, na swem

Reply to ABC

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement