advertisement
Question
Posted by: Lorene | 2011/07/27

Stres na 6 weke siek

Ek is al sedert Junie maand siek en word nie beter nie. ek is met bronchitis gediagnoseer en het later so baie antibiotika gedrink dat ek swamme gekry het. Ek is nou al 3 keer in die hospitaal opgeneem agv (1ste keer) ''n reaksie op die swamme sowel as met die 2de keer. Ek is egter die afgelope naweek ook opgeneem na ek ''n reaksie op swammedikasie gehad het wat my huisdokter voorgeskryf het. Ek het die vorige keer in hospit binne-aarse Fluxol gekry en toe ek ontslaan was, het ek weer dieselfde simptome ervaar en my dokter gevra om iets voor te skryf. Dit het my so siek gemaak dat my kop begin draai het en my ore het gesing en ek het ''n benoude bors gekry. Die internis het toe gesê  dat ek dadelik die Sporanox moet los en nie die reeks moet klaarmaak nie. Toe het die internis my weer opgeneem en alle toetse van my hart - sonar, EKG, RT scan, angiogram gedoen en niks fout gevind. Hy beweer nou dat ek angs ervaar omdat ek nou solank siek is want hy het geen ander verklaring vir die beklemming op my bors. Ek bekommer my natuurlik oor my siekte ook omdat ek nie gesond word nie, want dis die eerste keer in my lewe dat ek so siek is. Ek bekommer my ook dat die swamme dalk terug is want vandat ek ontslaan is voel ek heeltyd lam en naar. Ek is op Azor (0,5mg) wat ek in die aande moet drink. Wat staan my te doen - moet ek ''n sielkundige gaan sien of ''n tweede opinie by ''n ander internis?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

This all sounds very unpleasant and worrying, I agree, but is not really a question for a psychiatrist like me. In that the basic problems of your illness, and its effects, and the effects of the various combinations of drugs, is the primary problem. Of course you feel anxious about what has been happening. Azor is a sedative-tranquillizer, which might help the anxiety and sleep. But if one takes it for more than a few weeks, one can get dependent on it, and you need to come off it gradually rather than suddenly. Counselling is usually a better way of handling such anxiety if it is excesive or unrealistic.
But isn't it a second opinion from an internist that you most need now ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: zelda | 2011/07/28

Ek land ook elke jaar klokslag in die hospitaal met Brochitus vir 2 weke.
Gedurende daai twee weke le ek rustig en drink die medikasie wat ek moet en ek rus. Ek is nou al so gewoond daaraan, ek gaan sommer reguit hospitaal toe as ek begin hoes (LOL)
Die eerste keer toe dit gebeur het, het ek myself wys gemaak ek het long kanker en allerhande ander dinge. Dit het my kop so biekie deurmekaar gemaak en ek het ook die neweeffekte van een pil met ''n ander probeer regmaak.
As ek kan nie-mediese raak vir jou gee... as jou brochitus gesond is, los alle pille dadelik , jy is mos nou gesond !!! Eet gesond en gaan aan met jou lewe.
Lees biekie op oor Azor (Xanor). Dis ''n pil met horrible newe effekte en ek sal enige een aanraai om dit in die toilet af te gooi.
Word gou beter....

Reply to zelda
Posted by: cybershrink | 2011/07/28

This all sounds very unpleasant and worrying, I agree, but is not really a question for a psychiatrist like me. In that the basic problems of your illness, and its effects, and the effects of the various combinations of drugs, is the primary problem. Of course you feel anxious about what has been happening. Azor is a sedative-tranquillizer, which might help the anxiety and sleep. But if one takes it for more than a few weeks, one can get dependent on it, and you need to come off it gradually rather than suddenly. Counselling is usually a better way of handling such anxiety if it is excesive or unrealistic.
But isn't it a second opinion from an internist that you most need now ?

Reply to cybershrink

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement