advertisement
Question
Posted by: Ex | 2011/02/04

Stres

Ek wil leer om nie op my senuwees te raak elke keer wat my maag ''n draai maak nie want ek het ''n vreeslike ding met my maag. Ek wil nie meer uitgaan nie want ek is elke keer bang my maag gaan wil werk en ek wil rerig uitgaan en ook die lewe geniet siende dat ek maar nog net 22 is en n wonderlike ou het. Hoe kan ek leer om dit te beheer? Ek kan nie n sielkundige gaan sien nie want ek het nie medies nie en het nie die geld om elke week een te gaan sien nie.
Vanaand wilmy ou na n een van ons vriende se club toe gaan want hy speel in n kompitisie band vanaand.
Kan enige iemand my dalk help om dit te leer beheer? baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

The symptoms you describe could well be part of a reaction to stress - best to see a good local shrink for a proper assessment, and then a discussion of treatment options. I'd think a CBT-type counselling approach could help you a good deal. It is excellent at bringing such unhelpful habits of thought back under control of yourself

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: cybershrink | 2011/02/05

The symptoms you describe could well be part of a reaction to stress - best to see a good local shrink for a proper assessment, and then a discussion of treatment options. I'd think a CBT-type counselling approach could help you a good deal. It is excellent at bringing such unhelpful habits of thought back under control of yourself

Reply to cybershrink
Posted by: ex | 2011/02/04

Baie dankie Liza ek voel rerig sommer nou weer of ek kans sien om hierdie ding te klop.

Reply to ex
Posted by: Liza | 2011/02/04

Kontak die Depressie en Angs groep helplyn - die nommer is bo op die webblad, en dan sal hulle jou kan help om sielkundige hulp te kry sonder dat dit die aarde kos.

Wat jy nodig het is CBT - Cognitive Behavior Therapy. Dit leer ''n mens hoe om reaksies op gebeure te beheer en te verander. Om dit eenvoudig te sit - jou reaksie is ''n slegte gewoonte wat kan verander word. So moenie moed opgee nie.

Sterkte
Liza

Reply to Liza
Posted by: JT.CPT | 2011/02/04

Jy kan altyd ''n sielkundige by ''n staats hospitaal gaan sien, of aansluit by ''n groep wat jou kan leer om met die stress te behandel.

Reply to JT.CPT
Posted by: ex | 2011/02/04

Nee myne is nie Gastro nie, dit gebeur elke keer wat ek gespanne is en elke keer wat ek begin dink daaraan dan gebeur dit. Teensy ek my gedagtes besig hou. Dis hoekom ek wil leer om dit te beheer.

Reply to ex
Posted by: Zexeon | 2011/02/04

My maag spoel ook maar miskien is dit gastro en nie stress nie.

Reply to Zexeon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement