advertisement
Question
Posted by: Marlene | 2013/01/25

Stop van medikasie en lewerinflammassie

Goeiemiddag Dok Anrich

Ek gebruik vanaf Mei ''12 Adco Tamolin 20mg wa tmy dok voorgekryf het het omdat my hartklop altyd hoog is, nie omdat ek depressief is nie.Gebruik ook Target 80mg.Maar op die oomblik is alles normaal.
Ek wil weet ek wil dieAdco Tamolin pille los maar almal se jy kan dit nie dadelik los nie.Hoe gaan ek te werk met dit?Want ek is seker die pille tans mens se libido ook aan.

Die ander vraag is toe ek verlede jaar weer vir ''n lewerbiopsie gegaan het (hulle het my galblaas ook verwyder) omdat my lewertellings hoog, het hulle gese ek het lewerinflammasie maar het my nooit behandeling vir dit gegee nie.Baie keer onder my regte bors bokant die rib is dit seer met so warm gevoel.Ek wil net weet sal die inflammasie self weg gaan sal dit nie ander dele van jou liggaam aansteek nie.

Dankie vir die antwoord dok.

Groete

Marlene

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marlene

You should wean yourself off from Adco Talomil, as you will experience severe side-effets if you stop taking it cold turkey. You can even end up in hospital. Take half the dose for one week and then once every second day. Ask your pharmacist for half the dose for 10 days.

The only way to make a spesific diagnosis about liver inflammation, is to ask your doctor to book you for a liver biopsy. After a colosistectomy, the amount of inflammation will subside spontaneously.

Regards





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement