advertisement
Question
Posted by: danie | 2012/01/25

stop. aerus bakteriie

dr, Is dit moontlik dat die s aureus bakterie die testikel kan "  aanval" 

wat die testikel laat swel en oyn veroorsaak? Gunstig gereageer op drie dosisse antibiotika maar hoe verseker ''n ou dat die bakterie dood is? Bron van besmettiing onbekend maar defn,. nie seksueel nie. Geen afskeiding is waargeneem nie maar dr. het slegs uriiene getopets. Is bloedtoets nie essensieel nie?

Dankie by voorbaat

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Danie

Dit is moontlik dat die bakterie die testikel kan aanval. Na die nodige kursusse antibiotika, sal die bakteriele groei onder beheer te wees en jy behoort geen verdere probleme te ervaar nie. Bloedtoetse is nie nou genoodsaak nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement