advertisement
Question
Posted by: Daleen | 2009-03-03

Stomach weird

Hi, ek het n gleufie wat ek voel vertikaal net bo my naeltjie so 10cm lank, en my maag is baie seer. Ek het spastiese kolon maar drink niks daarvoor nie ek kyk maar net wat ek eet. My niere is ook baie seer en dit is al vir so n week. Ek het ook verkoue simptome, hoofpyn, longe seer , koors, hoes en keelseer. Ek is ook gediagnoseer met hartvlies ontsteking en dit is ok baie erger die laaste week. Moet ek maar dokter toe gaan? Die niere wat seer is pla my baie. Eks konstant moeg en my boudspiere trek saam en dan sukkel ek om te loop, dis net seer. Help asb. Ek is ook op antidepressante vir angs en sosiale fobia

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Daleen,
Ja gaan liewer dokter toe - jy het waarskynlik antibiotika nodig. Hulle moet jou urine toets en luister na jou longe.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement