advertisement
Question
Posted by: judie | 2012/02/22

stoelgang

Hi Dokter,
My man kla al vir maande dat sy stoelgang baie loperig is en by tye daar bloed ook is. Wat kan die rede wees? Iemand het eendag gese hy moet vir so maand Probiflora drink, maar hy het dit nog nie probeer nie. Hy kla ook oor ''n seer stykie, maar dit kan moontlik wees as gevolg van sy werks omstandighede wat hy vir ure agter ''n lessenaar sit.
Dankie vir dokter se tyd.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Judie

Dit is belangrik dat jou man 'n dokter konsulteer vir 'n ontleding van sy stoelgang en bloedtoetse. Dit kan weens 'n kroniese infeksie wees en hy sal 'n kursus antibiotika benodig. Die dokter kan ook sy stykie ondersoek en x-strale aanvra, indien nodig. Dit is moontlik 'n besering van die stykiebeen of sagte weefsel van die sakrale area.

Ek nie Probiflora sal sy simptome van diarree en bloeding in die stoelgang verbeter nie.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Johanna | 2012/04/26

My boweling system is not fuctioning as it suppose to, It sometimes takes me two days to go to the toilet. Whatcan I do?

Reply to Johanna

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement