advertisement
Question
Posted by: Anton | 2010/02/23

Stoelgang

More Doc
Ek wil net weet wat min of meer die oorsaak kan wees van die volgende wat ek ervaar. Die afgelope tyd wanneer toilet toe gaan, ervaar ek dat my stoelgang baie suur ruik en is pap. Na die tyd ervaar ek ''n brand gevoel daar as ek klaar is, wat eers na ''n ruk beter raak. Is dit miskien moontlik kos wat ek eet wat dit veroorsaak of dalk my sure in my liggaam?
Dankie vir doc se tyd.
Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anton
Jy het dalk 'n bietjie oorgroei van bakteriee in die stoelgang. Gebruik vir so 10 dae probiotica 2 kapsules 3 keer per dag met etes. Vermy skerp irriterende kosse soos kerrie en chillies. As dit nie beter word na so week nie moet jy dalk maar dat jou dokter 'n stoelgang monster laboratorium toe stuur om te toets vir parasiete en bakteriee.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Lizette | 2014/02/19

Ek ervaar presies dieselfde. was nou op 2 soorte antibiotika vir Nier en Blaas ontsteking. Ek het ook n soet smaak in my mond wat aaklig is. Wat kan ek daaraan doen.

Reply to Lizette
Posted by: cyberdoc | 2010/02/23

Hallo Anton
Jy het dalk 'n bietjie oorgroei van bakteriee in die stoelgang. Gebruik vir so 10 dae probiotica 2 kapsules 3 keer per dag met etes. Vermy skerp irriterende kosse soos kerrie en chillies. As dit nie beter word na so week nie moet jy dalk maar dat jou dokter 'n stoelgang monster laboratorium toe stuur om te toets vir parasiete en bakteriee.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement