advertisement
Question
Posted by: Barrie | 2011-04-13

stink voete

Hello doc
Is dit n bakterie wat voete laat sleg ruik ? Wat kan ek gebruik om die slegte reuk weg te kry ? Dit is rerig ongemaklik.
Ek skrop my voete met n skropborsel maar dit help nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Barrie
Ja dit kan agv bakteriee wees wat met sweet reageer. Jy kan jou voete in 'n tee oplossing week (die tannien verminder sweet en bakteriele groei) en was jou voete met antibakteriele seep (iets soos Hibiscrub wat by apteke verkrygbaar is, is ideaal). Spuit jou skoene binnekant met spiritus om bakteriee te dood, en sit in die son om droog te word. Dra katoen sokkies en moenie dieselfde skoene twee dae na mekaar dra as jy dit kan help nie. Jy kan ook anti-perspirant op jou voetsole spuit as jy baie sweet op jou voete.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-04-13

Hallo Barrie
Ja dit kan agv bakteriee wees wat met sweet reageer. Jy kan jou voete in 'n tee oplossing week (die tannien verminder sweet en bakteriele groei) en was jou voete met antibakteriele seep (iets soos Hibiscrub wat by apteke verkrygbaar is, is ideaal). Spuit jou skoene binnekant met spiritus om bakteriee te dood, en sit in die son om droog te word. Dra katoen sokkies en moenie dieselfde skoene twee dae na mekaar dra as jy dit kan help nie. Jy kan ook anti-perspirant op jou voetsole spuit as jy baie sweet op jou voete.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement