advertisement
Question
Posted by: ZELDA | 2010/05/06

STINK VOETE

HELP - OOP SKOENE OF TOE SKOENE MY VOETE HET ALTYD ''N SLEGTE REUK - WAT MOET EK DOEN. EK WAS GEREEL MY VOETE TREK OOK ELKE DAG SKOON KOUSE AAN

DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Zelda
die reuk word veroorsaak deur bakteriee op jou vel wat met die sweet reageer. Probeer die volgende: Week jou voete in tee oplossing (die tannien verminder sweetafskeiding), dra net katoen kouse as moontlik, wissel jou skoene elke dag. Spuit jou skoene binnekant met alkohol of die antibakteriese sproei wat mens by Scholl of Green Cross kan koop. Laat staan dit dan in die son om droog te word. Was jou voete met Hibitane seep wat die bakteriele lading op die vel verminder.As jou voete erg sweet kan jy ook iets soos Perspirex daarop gebruik.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Karlien | 2010/05/06

Ek het ook die probleem gehad tot ek MUM salf ontdek het!
Rooi en wit potjie beskikbaar by apteek en is nie te duur nie.
Smeer dit tussen jou tone en in die holte van jou voet.
Dit is magic!

Reply to Karlien
Posted by: cyberdoc | 2010/05/06

Hallo Zelda
die reuk word veroorsaak deur bakteriee op jou vel wat met die sweet reageer. Probeer die volgende: Week jou voete in tee oplossing (die tannien verminder sweetafskeiding), dra net katoen kouse as moontlik, wissel jou skoene elke dag. Spuit jou skoene binnekant met alkohol of die antibakteriese sproei wat mens by Scholl of Green Cross kan koop. Laat staan dit dan in die son om droog te word. Was jou voete met Hibitane seep wat die bakteriele lading op die vel verminder.As jou voete erg sweet kan jy ook iets soos Perspirex daarop gebruik.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement