advertisement
Question
Posted by: Magda | 2011/04/18

sterk amoniak reuk

Die afgelope mnd het my urine n sterk amoniak reuk,ek drink baie water,tussen4-6liter n dag,drink elke dag citro soda om te kyk of dit nie sal help nie,maar sover nog niks nie.Ek drink 2 koppies koffie n dag,is glad nie koeldrank mens nie en eet gesond.Wat kan die oorsaak wees asb?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Magda
'n Ammoniak reuk is gewoonlik agv 'n infeksie of niersiekte - jy het dalk 'n steentjie in jou blaas of in die nier en ek dink jy moet eerder gaan dat jou dokter jou urine toets.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/04/18

Hallo Magda
'n Ammoniak reuk is gewoonlik agv 'n infeksie of niersiekte - jy het dalk 'n steentjie in jou blaas of in die nier en ek dink jy moet eerder gaan dat jou dokter jou urine toets.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement