advertisement
Question
Posted by: marius | 2011/08/11

stepels

dr k het laas donderdag my lies breuk laat reg maak j
my sny n omligende plek is baie ongemaklik maar die stapels wat in gesit is is rooi rond om is dit normaal k ht salf [furex ointment] op gesit maar dit lyk nie dit werk nie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marius

Die rooi area rondom die krammetjies is as gevolg van irritasie van die vel met vel ontsteking. Indien die area baie pynlik is, veral wanneer jy daarom druk, geswel is en baie warm voel, moet jy jou dokter konsulteer. Intussen kan jy Terramycin salf aansmeer en Brufen 400mg drie keer 'n dag met etes neem vir die pyn en ongemak. Hierdie medikasie is oor die toonbank beskikbaar.

Die wond sal nie genees as die krammetjies te lank inbly nie, veral met die teenwoordigheid van ontsteking.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: marius | 2011/08/11

dr k het die plyster af gehaal n dit lyk of die stapels skeur moet k dr toe gaan dankie

Reply to marius

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement