advertisement
Question
Posted by: Lienkie | 2012-05-30

STENE IN KAT SE BLAAS

Goeie dag Dr,
Ek het verlede week opgelet my kat kan nie piepie nie. Ek het hom na ons plaaslike veearts gevat. Hy het aan die kat se maag gevoel en my meegedeel daar is stene in sy blaas. Hy het gesê  hy sal die kat moet opereer en dit sal R1800.00 kos. Die volgende dag het hy my meegedeel dat die operasie eintlik net ''n kateter is wat hy onder narkose insit en dit moet vir 3 dae inbly. Die eerste aand nadat dit ingesit is, het die kat dit uitgebyt. Twee dae later kon ek hom gaan haal.

By die huis het ek agter gekom hy kan nog steeds nie piepie nie. Die volgende dag het ek agtergekom sy maag is kliphard en hy beweeg swaar. Ek het hom onmiddelik terug geneem veearts toe. Dieselfde prosedure is gevolg.....en weer R1800 later het ek hom na 3 dae gaan haal dit was gister. Die keer het die kateter ingebly. Ek het hom binnenshuis gehou en ''n sandbak neergesit om seker te maak hy piepie. Weer dieselfde storie. Net ''n paar druppels wat val.

Kan u asseblief vir my sê  wat is daar wat gedoen kan word. Finansieë l kan ek regtig nie weer R1800 vir dieselfde prosedure nie. Ek kan sekerlik nie in een week R5400 vir dieselfde storie uitgee nie.

Ek is baie lief vir my kat en wil hom nie graag verloor nie.

HELP ASSEBLIEF!!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hi Lienkie

I very sorry to hear of your problems. I am sorry but I cannot pass comment on the protocol or cost that you and your pet have incurred.

It is imperative that you get this problem resolved ASAP. The longer the problem is left the greater the changes of kidney failure etc. If you are struggling financially then contact your vet and inform them of the situation. Alternatively, contact your welfare organisation and ask if they can assist you - you may need a referral letter from your vet.

There is other methodology by which to deal with this problem.

I do hope that you get this resolved and that your cat can have a fulfilling and happy life.

Kind regards

Angus Campbell

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement