advertisement
Question
Posted by: Marlene | 2012/07/22

steekpyne regterkant van kop voor bene pins/neesdles

My dogtertjie is 8 jaar oud en kla al die laaste ruk van steekpyne in haar kop voor,kla ook van hoofpyne. Sy se haar bene is pins en needles. Sy is ook nou vekouerig met n loopneus en n slegte bors weet nie of die dalk enige siptome is van iets ernstig nie maar die steekpyne in haar kop pla my en die feit dat haar bene en voete pins en needles is. Sy het ook die afgelope paar maande omtrent 12 kilogram opgetel wat ook vreemd is sy is maar agt maar dra 13-14 jarige klere. Kan u my asb dalk help?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Marlene,

Die eerste stappie moet wees dat jy haar na jou geneesheer neem vir die verkoue en die gewig optel.

As hy gelukkig is dat daar niks ernstig is nie, dan moet ons die hoofpyne behandel. Vir die doeleindes is dit nodig om ‘n gespesialiseerde ondersoek te laat doen. Dit is belangrik dat die ondersoek ‘n neurologiese ondersoek insluit, om seker te maak dat daar nie n ernstige oorsaak is vir die pyn. Gelukkig, in die groot meerderheid hoofpynleiers is dit nie die geval nie. As daar vasgestel is dat daar nie n ernstige problem is nie, dan is dit nodig om te diagnoseer waarvandaan kom die pyn. Om dit te doen is die beste benadering n “multidisiplinere” een. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.headacheclinic.co.za/

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Lida | 2012/08/09

Ek het n snaakse drukking aan die linkerkant van my kop agter by my nek. As ek vooroor buk voel dit of ek wil flou word. Die pyn gaan dan tot in my linkeroog en voel of my oog van self wil knip. Dit gaan gepaard met n erge hoofpyn. Ek kry die gevoel gereeld. Kan dit n senuwees agter my nek wees wat vasknyp? Ek is bang vir n gewas op die breinstam ook.

Reply to Lida
Posted by: Headache expert | 2012/07/23

Beste Marlene,

Die eerste stappie moet wees dat jy haar na jou geneesheer neem vir die verkoue en die gewig optel.

As hy gelukkig is dat daar niks ernstig is nie, dan moet ons die hoofpyne behandel. Vir die doeleindes is dit nodig om ‘n gespesialiseerde ondersoek te laat doen. Dit is belangrik dat die ondersoek ‘n neurologiese ondersoek insluit, om seker te maak dat daar nie n ernstige oorsaak is vir die pyn. Gelukkig, in die groot meerderheid hoofpynleiers is dit nie die geval nie. As daar vasgestel is dat daar nie n ernstige problem is nie, dan is dit nodig om te diagnoseer waarvandaan kom die pyn. Om dit te doen is die beste benadering n “multidisiplinere” een. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.headacheclinic.co.za/

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

Reply to Headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.