advertisement
Question
Posted by: Theresa | 2010-09-10

Steekpyne onder naels

Ek kry so nou en dan steekpyne onder my naels (heel voor op die nealbed) en dit is partykeer so seer dat ek sukkel om my hande te gebruik. Dit gebeur nie met al die naels gelyktydig nie, net so een of 2 op ''n slag. Dit voel amper soos " needles &  pins"  maar meer intens en seerder. Ek ervaar dit met tye dit gebeur met my tone naels ook. Klink weird maar is nogal seer. Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Theresa

Ek stel voor dat jy 'n neuroloog konsulteer om sodoende vas te stel wat die moontlike oorsaak is. Dit is moontlik dat dit een of ander vorm van senuwee inflammasie is, maar die neuroloog sal die oorsaak moet vas stel.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement