advertisement
Question
Posted by: isabella | 2011/02/28

steekpyne in my regter kant.in die middel van my bors

naand dokter.
ek wil nie n berg van n molshoop maah nie,ek het steekpyne in my regter kant van my bors,in die middel van my bors,soms is dit erg,ander kere net verdraaglik,maar dit gaan nie weg nie,ek bly moeg maar het ook baie stress en bly moeg en wil net weet of ek by n dokter moet uitkom,asb kan dr my raad gee
dankie
isabella

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Isabella
Steekpyne in die bors is baie keer van spiere of die longvlies afkomstig. As dit nie vanself weggaan met 'n anti-inflammatoriese middel nie, of jy het ander simptome soos koors, benoudheid, hoes, sooibrand ens, moet jy eerder jou dokter sien
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement